Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Navigate Up
Sign In

Oor die HOOP Projek

Die Universiteit Stellenbosch se HOOP Projek skep volhoubare oplossings vir van Suid-Afrika en Afrika se grootste uitdagings.

Die Projek is geanker in sy drie kernfunksies – onderrig en leer, navorsing en gemeenskapsinteraksie – en sy akademiese inisiatiewe stel die wetenskap tot diens van  die samelewing.
 
Wetenskap vir ’n beter wêreld
 
Met sy multi-dissiplinëre aanslag wat in die wetenskap gewortel is, maak die HOOP Projek uitnemende navorsing oor plaaslike, streeks- en Afrika-uitdagings moontlik, en dit bied van Afrika se beste geleenthede vir leer en die ontwikkeling van ’n nuwe generasie denkleiers. Die akademiese inisiatiewe is gegroepeer in vyf fokusareas (skakels hier onder) wat aansluit by die internasionale ontwikkelingsagenda.
 

Nuus

Flickr

Twitter

Please wait while the tweets load