US Bevorderingspan
Page Image
Page Content
US Bevorderingspan
Die Universiteit se Bevorderingspan bou verhoudings, skep bewustheid en genereer ondersteuning vir die Universiteit Stellenbosch se akademiese, navorsings- en gemeenskapsvisie.
Ons doen dit deur ons alumni, skenkers, vriende en vennote te betrek by die unieke vakkundigheid en onderrig wat op kampus en verder plaasvind. Ons doel is om bande te smee om ondersteuning, talent, voorspraak en hulpbronne vir Stellenbosch in te win wat sal bydra tot die instandhouding en verbetering van die instelling se leierskapsposisie in hoër onderwys. Die Bevorderingspan bestaan uit twee afdelings, naamlik Kommunikasie en Skakeling, en Ontwikkeling en Alumniverhoudinge.
Lees meer oor die US Bevorderingspan.