Beskermhere
Page Image
Page Content
Die HOOP Projek se beskermhere is alumni, vriende en universiteitsvennote van regoor die wêreld.
Die globalisering van hoër onderwys en die al groeiende internasionale belang van die Universiteit Stellenbosch vereis die sameroep van ’n liggaam wat vir die Universiteit kan voorspraak maak en adviseer binne ’n internasionale konteks.