Vriende van Universiteit Stellenbosch Stigting
Page Image
Page Content
Vriende van Universiteit Stellenbosch Stigting
Die Vriende van Universiteit Stellenbosch is ’n opvoedkundige stigting wat vir liefdadigheidsdoeleindes gestig is.
Die stigting se doelstellings sluit onder andere in steun aan die opvoedkundige en liefdadigheidspogings van internasionale opvoedkundige instellings. Die Friends of the University of Stellenbosch Foundation is ’n 501 (C) (3)- belastingvrye organisasie. Skenkings aan die stigting is belastingaftrekbaar onderworpe aan wetlike vereistes. EIN: 13-4091453.