Inisiatiewe
Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting
Konflik in die werkplek en elders in die samelewing is deel van die lewe...
Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur
Die Afrikasentrum vir MIV/vigs-bestuur bied omvattende akademiese opleidingsprogramme in MIV/vigs...
Bekamping van Armoede, Dakloosheid en Sosio-Ekonomiese Kwesbaarheid
Die inisiatief is daarop afgestem om ʼn nuwe generasie regspraktisyns op te lei...
Sentrum vir Korporatiewe Bestuur in Afrika
Goeie bestuur is deurslaggewend vir die skep van ʼn blinker toekoms vir die vasteland...
Die wêreld het skoner en beter energie nodig sodat die minste moontlike skade aan die omgewing...
Fokus op die Bevordering van Menswaardigheid
Wêreldoor het mans en vroue ’n basiese behoefte om geag te word...
Geografiese Inligtingstegnologie
Daar is deesdae gevorderde wetenskaplike metodes om hoogs akkurate kaarte te skep...
Die Universiteit gebruik sokker om sy strategiese verbintenis tot menslike ontwikkeling te toon...
Kommunikasie en Inligtingstelsels
Die inisiatief is gemik op die bevordering van menswaardigheid en menslike gesondheid...
Die oogmerk van MEDIAFRIKA is om beurse beskikbaar te stel aan meestersgraad- en doktorale studente...
Skool vir Nagraadse Navorsing
Universiteite het ʼn kernrol te speel om van Afrika ʼn groter deelnemer aan die wêreldwye kennisekonomie...
Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap
Afrika het ʼn groot behoefte aan strategiese denkers wat die vasteland tot diep in die 21ste eeu kan lei...
Sentrum vir die Studie van Kompleksiteit
Kompleksiteitsteorie is ʼn betreklik nuwe dog belangrike akademiese dissipline...
Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie
Klimaatsverandering kan die verspreiding en impak van indringerspesies beïnvloed, en daarom...
Standard Bank Sentrum vir Agribesigheid vir Mentorskap en Leierskapontwikkeling
Landbou vervul ʼn kernrol in sowel ekonomiese groei as menslike ontwikkeling...
Toegang tot Elektroniese Bronne: Studentesukses en Navorsingsondersteuning
In die inligtingsera waarin ons ons bevind, is kennis die belangrikste kommoditeit...
Die TsamaHub soek na en beywer hom vir langtermynoplossings vir die volhoubaarheidskrisis...
Ukwanda Landelike Kliniese Skool
Die US het in 2001 die Ukwanda-sentrum vir Landelike Gesondheid in die Boland- en Overbergstreek...
Universiteit Stellenbosch Voedselsekerheidsinisiatief
Elke ses sekondes gaan daar iewers in die wêreld ʼn kind dood van die honger of van ʼn verwante oorsaak...
Universiteitsvennootskap in Aangepaste Bewegingsaktiwiteite
Dit is bekend dat sport- en ander fisiese aktiwiteite baie liggaamlike en sielkundige voordele...
Virtuele Nagraadse Leerondersteuningsprojek
Die inisiatief bied nagraadse studente die geleentheid om verder te studeer terwyl hulle werk...
Wat personeelsukses betref, is dit die US se visie om navorsing en vakkundigheid te bou en te versterk.
Suid-Afrika kort meer vaardige, opgeleide mense om al sy gemeenskappe hul volle potensiaal te laat verwesenlik...
Fasiliteite en Infrastruktuur
Die Universiteit Stellenbosch (US) se geskiedkundige kampusse en geboue is skilderagtig mooi en bekend vir hul argitektuur. Van nader beskou...
Universiteit Stellenbosch Waterinstituut
Suid-Afrika staar ontsaglike en ongekende uitdagings in die gesig om aan die toenemende aanvraag na drinkwater te voldoen.
Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Leierskapsontwikkeling
Die Universiteit Stellenbosch besef dat dit nie meer genoeg is om gegradueerdes uitstekende akademiese kwalifikasies te gee nie.
Die Instituut vir Wiskunde en Wetenskap Onderrig van die Universiteit Stellenbosch
Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel is in 'n krisis wat slegs deur samewerking tussen verskeie rolspelers opgelos sal kan word.
MGD voorsien in die behoeftes van gemeenskappe binne en buite Stellenbosch deur middel van verskeie diens- en ontwikkelingsprogramme.
Die WOW Projek lewer ’n groot opvoedkundige bydrae, aangesien navorsing bewys taalkennis ...
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem taalbeplanning in die Hoër Onderwys baie ernstig op.
|
|
|
|
|