Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Sign In
Skenk

Raak betrokke

Dra by tot die inisiatief: Geografiese Inligtingstegnologie.

Skenk aanlyn

Dit is veilig om aanlyn te skenk. Dra by tot 'n akademiese inisiatief wat u na aan die hart lê deur via die beveiligde platform GivenGain te skenk. Klik hier vir meer inligting in hierdie verband:

Elektroniese fondsoordrag

Om 'n skenking elektronies via u bankrekening te maak, klik hier.

Korporatiewe skenking

Suid-Afrikaanse maatskappye kan 'n skenking aanlyn inisieer. Lees hier hoe dit werk.

Erflatings

Daar is baie opsies indien u 'n erflating aan die Universiteit Stellenbosch wil nalaat. Klik hier om meer hieroor te lees.

Werf fondse vir hierdie projek

Wil u graag fondse namens Geografiese Inligtingstegnologie insamel? Skep dan gerus u eie fondsinsamelingsprojekblad aanlyn en nooi u vriende en familie om dit te ondersteun. Dit is gratis en baie maklik om op te stel.

Hoe werk dit? Kies eenvoudig hierdie of enige van die ander HOOP Projek inisiatiewe. U sal dan na 'n fondsinsamelingsprojek inteken bladsy van GivenGain, 'n veilige aanlyn skenking- en fondswerwingplatform, geneem word. Voltooi die verlangde velde en kies dan hoe u fondse wil insamel en vir hoe lank. U kan selfs foto's en videos oplaai!

Om 'n aktivis vir hierdie spesifieke projek te word, klik op die knoppie hieronder:

 

 Verwante Skakels

 
 

 Nuutste Nuus

 
      Teken in op ons nuusbrief
      Teken in op hierdie nuusbrief om die nuutste nuus te ontvang.